As ‘n spesiale aanbod aan plaaslike lede kan ‘n aantal van ons ouer publikasies teen ‘n afslagprys van R120 verkry word. Verpakkingskoste en posgeld moet bygevoeg word. Om na die lys te kyk kliek hier.

Ons het ook ‘n aantal tweedehandse publikasies van tyd tot tyd beskikbaar. Om na die lys te kyk kliek hier.

Om van hierdie offers gebruik te maak, sluit vandag aan as lid van die Vereniging deur hier te kliek Word ‘n Lid

HARDEBAND BOEK PRYSE

LEDE EN NIE-LEDE

Lede ontvang die nuutste volume outomaties deur die pos (posgeld betaal) indien hulle ledegeld vir die jaar betaal is. Die pryse van addisionele kopieë betaalbaar deur lede en nie-lede word in die onderstaande tabel opgesom. Die koste van verpakking en versending moet hierby gevoeg word.

Uitgawes Plaaslike Lid Plaaslike Nie-Lid Buitelandse Lid Buitelandse Nie-Lid
Nuutste Volume R 275 R 355 R 470 R 660
Vorige Volumes
(behalwe die op spesiale aanbod vir lede)
R 240 R 300 R 415 R 540

BOEKWINKELS

Boekwinkels kan die boeke aankoop teen ‘n afslag van 33% gebaseer op die pryse in die tabel hieronder. Die koste van verpakking en versending moet hierby gevoeg word.

Uitgawes Boekwinkel (Plaaslik) Boekwinkel (Buiteland))
Nuutste Volume R 415 R 710
Vorige Volumes R 360 R 615

Neem asseblief kennis dat die volle bedrag betaalbaar is voordat enige items verskaf word. Besonderhede i.v.m. betaling verskyn onder aan die bestelvorm. Dit is egter nodig dat die Vereniging u moet kontak nadat die posgeld bereken is om u in kennis te stel van die verskuldigde bedrag.

HOE OM TE BESTEL

Om ‘n sagteband Herdruk van ‘n oorspronklike Volume wat uitdruk is te bestel, gaan asseblief na die REPRINTS PAGE

Indien u enige Hardeband publikasies wil bestel is die maklikste om eenvoudig vir ons ‘n e-pos te stuur na office@hipsa.org.za of om te bel na (021) 423 8424 en ‘n boodsksp te los. Ons sal dan spoedig aan u ‘n kwotasie aanstuur. As ‘n alternatief, besoek ons kantoor as tydens oop ure.

Kantoorure: Woensdae en Vrydae 10h00 tot 13h00. Wanneer die kantoor toe is los ‘n telefoonboodskap of indien dit baie dringend is kan u vir Rolf Proske skakel by (071) 077-1672. Ons kantoor is gelee in die Centre for the Book, Koningin Victoriastraat , Kaapstad.

Indien u dit egter sou verkies, maak asseblief gebruik van die internetvorm hier onder en ons nooi u uit om enige vrae of opmerkings aan die administratiewe beampte aan te stuur. Onthou om u e-pos adres en/of u telefoon nommer in te vul asseblief.

BESONDERHEDE VIR BETALING

Betalings moet gemaak word deur elektroniese oordrag (EFT) na ons bankrekening:

Rekening Naam: Historiese Publikasies Suidelike-Afrika
Bank: Standard Bank van Suid-Afrika
Tak: Thibaultplein, Kaapstad
Takkode: 020-909
Rekeningnommer: 07 051 2035
Rekeningtipe: Lopenderekening
SWIFT kode (vir internasionale oordragte): SBZAZAJJ

Buitelandse klante moet asseblief gebruik maak vanPaypal – die e-pos adres om te gebruik is vanriebk@mweb.co.za