Eeufees

2019-09-22T10:25:13+00:00September 22nd, 2019|Uncategorized @af|

Die Vereniging het in Augustus 2018 honderd jaar oud geword. Sedert sy stigting in 1918 het dit feitlik elke jaar ʼn volume gepubliseer van oorspronklike Suid-Afrikaanse historiese dokumente, noukeurig geredigeer. Die strewe van die stigters was om deur die stigting ʼn besef tuis te bring van die historiese wortels van die eerste nuwe Suid-Afrika, die Unie van Suid-Afrika, wat in 1910 tot stand gekom het. Nou, in die era van die tweede nuwe Suid-Afrika, streef die Vereniging na dieselfde doel, [...]