Om ‘n oorspronklike hardeband publikasie, wat in druk is, te bestel vul asseblief die onderstaande web-vorm in of kontak ons by office@hipsa.org.za
Om ‘n sagteband herdruk van ‘n oorspronklike publikasie te bestel gaan na die HERDRUKKE bladsy of kontak ons by office@hipsa.org.za
Om een van ons E-Boeke te bestel gaan na die E-BOEKE bladsy of kontak ons by office@hipsa.org.za
Om ‘n tweedehands boek te bestel gaan na die TWEEDEHANDSE BOEKE bladsy of kontak ons by office@hipsa.org.za
LET WEL ASSEBLIEF: AANGESIEN ONS GEEN KAART FASILITEITE HET NIE VRA ONS ASSEBLIEF DAT ALLE AANKOPE EN BETALINGS BY ONS KANTOOR IN KONTANT GEDOEN WORD. DANKIE.
HARDEBAND BOEK PRYSE
LEDE EN NIE-LEDE
Lede ontvang die nuutste volume outomaties deur die pos (posgeld betaal) indien hulle ledegeld vir die jaar betaal is. Die pryse van addisionele kopieë betaalbaar deur lede en nie-lede word in die onderstaande tabel opgesom. Die koste van verpakking en versending moet hierby gevoeg word.
Neem kennis dat ‘n verskeidenheid van ons ouer volumes beskikbaar is, slegs aan lede, teen ‘n afslagprys van R135 per kopie. Om hierdie winskopie-lys te besigtig kliek hier
Uitgawes | Plaaslike Lid | Plaaslike Nie-Lid | Buitelandse Lid | Buitelandse Nie-Lid |
---|---|---|---|---|
Nuutste Volume | R 330 | R 395 | R 500 | R 600/$40 |
Vorige Volumes (behalwe die op spesiale aanbod vir lede) |
R 285 | R 355 | R 425 | R 510/$35 |
BOEKWINKELS
Boekwinkels kan die boeke aankoop teen ‘n afslag van 33% gebaseer op die pryse in die tabel hieronder. Die koste van verpakking en versending moet hierby gevoeg word.
Uitgawes | Boekwinkel (Plaaslik) | Boekwinkel (Buiteland)) |
---|---|---|
Nuutste Volume | R 495 | R 740/$50 |
Vorige Volumes | R 430 | R 630/$42 |
Neem asseblief kennis dat die volle bedrag betaalbaar is voordat enige items verskaf word. Besonderhede i.v.m. betaling verskyn onder aan die bestelvorm. Dit is egter nodig dat die Vereniging u moet kontak nadat die posgeld bereken is om u in kennis te stel van die verskuldigde bedrag.
HOE OM TE BESTEL
Om ‘n sagteband Herdruk van ‘n oorspronklike Volume wat uitdruk is te bestel, gaan asseblief na die REPRINTS PAGE.
Indien u enige Hardeband publikasies wil bestel is die maklikste om eenvoudig vir ons ‘n e-pos te stuur na office@hipsa.org.za of om te bel na (021) 423 8424 en ‘n boodsksp te los. Ons sal dan spoedig aan u ‘n kwotasie aanstuur. As ‘n alternatief, besoek ons kantoor tydens oop ure.
Kantoorure: Woensdae en Vrydae 10h00 tot 13h00. Wanneer die kantoor toe is los ‘n telefoonboodskap of indien dit baie dringend is kan u vir Rolf Proske skakel by (071) 077-1672. Ons kantoor is geleë in die Centre for the Book, Koningin Victoriastraat , Kaapstad.
Indien u dit egter sou verkies, maak asseblief gebruik van die internetvorm hier onder en ons nooi u uit om enige vrae of opmerkings aan die administratiewe beampte aan te stuur. Onthou om u e-pos adres en/of u telefoon nommer in te vul asseblief.
BESONDERHEDE VIR BETALING
Betalings moet gemaak word deur elektroniese oordrag (EFT) na ons bankrekening:
Rekening Naam: Historiese Publikasies Suidelike-Afrika
Bank: Standard Bank van Suid-Afrika
Tak: Thibaultplein, Kaapstad
Takkode: 020-909
Rekeningnommer: 07 051 2035
Rekeningtipe: Lopenderekening
SWIFT kode (vir internasionale oordragte): SBZAZAJJ
Buitelandse klante moet asseblief gebruik maak van Paypal – die e-pos adres om te gebruik is vanriebk@mweb.co.za