Historiese Publikasies Suidelike-Afrika (voorheen bekend as die Van Riebeeck-Vereniging) is in 1918 gestig om primêre bronne oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis te publiseer wat vir die gewone Suid-Afrikaanse leser moeilik bekombaar is. Sedert sy stigting het die Vereniging nog elke jaar ‘n boek gepubliseer. Sedert sy stigting het die Vereniging nog elke jaar ‘n boek gepubliseer Lidmaatskap is oop vir almal wat die jaarlikse subskripsie betaal wat gebruik word om ons publikasies te befonds In ruil ontvang lede daardie jaar se publikasie kosteloos

TO VIEW THE CONSTITUTION CLICK ON THE BUTTON BELOW

OM DIE GRONDWET TE LEES KLIK OP DIE BLOKKIE HIERONDER