Om aan te sluit stuur asseblief ‘n e-pos aan ons by office@hipsa.org.za en ons sal u kontak, of indien u dit sou verkies, voltooi die onderstaande aanlyn-vorm en stuur dit aan ons deur te klik op die ‘Submit’ knoppie. Die ledegeld moet asseblief elektronies in ons bankrekening oorbetaal word (EFT). Besonderhede van die bankrekening verskyn hier onder. Ander betalingsmetodes kan met ons bespreek word.
Die lidmaatskapfoeie vir 2023 is soos volg:
- R 360.00 – PLAASLIKE LEDE
- R 450.00 – BUURLANDE
- R 1260.00 – BUITELANDSE LEDE (indien betaling gedoen word uit plaaslike bankrekening)
- US$ 65.00 – BUITELANDSE LEDE (indien betaal word in buitelandse valuta)
- R 250.00 – PLAASLIKE STUDENTE LIDMAATSKAP (in die eerste twee jaar van lidmaatskap)
Deponeer asseblief die geld direk in ons Bankrekening, verkieslik deur gebruik te maak van elektroniese oordrag (EFT). Stuur asseblief bewys van betaling na office@hipsa.org.za.
Rekening: Historiese Publikasies Suider-Afrika
Bank: Standard Bank
Tak: Thibaultplein, Kaapstad
Takkode: 02 090 9
Rekeningnommer: 07 051 2035
Rekeningtipe: Lopende rekening
SWIFT-kode (vir buitelandse oordragte): SBZAZAJJ
Buitelandse kliënte word versoek om verkieslik PayPal te gebruik – die e-pos adres om te gebruik is vanriebk@mweb.co.za