NUUSBRIEF 59 (OKTOBER 2022)
Algemene jaarvergadering en bekendstelling van ons 2022-volume Ons 103e algemene jaarvergadering word per zoom op Donderdag 17 November 2022 gehou, om 18h00 (SA tyd). Laat ons asb per kerende e-pos weet as u die vergadering wil bywoon sodat ons u op 14 November ‘n Zoom-skakel kan stuur. Dis ‘n belangrike vergadering, aangesien ons die voorgestelde wysigings aan ons grondwet sal bespreek (aangebring om te voldoen aan die staat se vereistes vir ‘n nie-winsgewende vereniging), en ons sal ook ‘n nuwe [...]