Slegs vir lede

Ten einde ruimte te spaar in ons stoorkamer, het ons besluit om ‘n spesiale aanbod te maak: U kan enige van die volgende volumes bestel teen ‘n afslag prys van R135 plus posgeld en verpakking – soveel kopieë as wat u benodig tot voorrade uitgeput is! Verras jou familie of maak jou vriende gelukkig deur aan hulle ‘n goeie boek persent te gee! Kontak Rolf Proske om u bestelling te plaas by Office@hipsa.org.za of skakel ons op 021 423 8424 (Woensdae en Vrydae, 10h00 tot 13h00, of los ‘n telefoonboodskap indien niemand op kantoor is nie).

Eerste Reeks

  1. Die dagboek van H.a.l Hamelberg, 1855-71; Uitgegee en toegelig … deur J. du T. Spies
  1. Andrew Smith en Natal; dokumente wat verband hou met die vroeë geskiedenis van die Provinsie; Geredigeer… deur P R Kirby
  1. The Reminiscences of Sir Walter Stanford – 1850-1885 Vol I ; deredigeer . . . deur J.W. Macquarrie
  1. The Journal of Joseph Tindall, missionary in South-West Africa, 1839-55; edited . . . by B.A. Tindall
  1. Selections from the Correspondence of J.X. Merriman, 1870-1890; geredigeer deur Phyllis Lewsen
  1. Die Reminiscences van Sir Walter Stanford, geredigeer … deur J.W. Macquarrie. Vol. II. 1885-1929

44, 47, 50. Selections from the Correspondence of J.X. Merriman, 1870-1890; 1890-1898; 1899-1904; 1905-1924; geredigeer deur Phyllis Lewsen

  1. Travels and Adventures in South Africa by George Thompson, 1823-24; geredigeer deur Vernon S. Forbes. Vol. II

Tweede Reeks

  1. Selections from the correspondence of Percy Alport Molteno 1892-1914; geredigeer deur Vivian Solomon
  1. The letters of Jane Elizabeth Waterston 1866-1905; Geredigeer deur Lucy Bean en Elizabeth van Heyningen met Inleiding deur Elizabeth van Heyningen
  1. The Garrett Papers; geredigeer en inleiding deur Gerald Shaw
  1. Johannesburg Pioneer Journals 1888-1909; geredigeer deur Maryna Fraser
  1. Carl Peter Thunberg. Travels at the Cape of Good Hope 1772-1775; geredigeer deur Emeritus Prof. V.S. Forbes
  1. The Frontier War Journal of Major John Crealock; geredigeer en ingelei deur Chris Hummel
  1. The Last Voyage of the Guardian, Lieutenant Riou Commander, 1789-1791; geredigeer en inleiding deur M.D. Nash
  1. The Commissions of W. C. Palgrave Special Emissary to South West Africa, 1876-1885; geredigeer en inleiding deur E. L. P. Stals
  1. Guillaume Chenu de Chalezac, ‘The French Boy ‘; geredigeer en inleiding deur Randolph Vigne
  1. Johan August Wahlberg: Travel Journal and letters from, South Africa, Namibia and Botswana, 1838-1856; geredigeer deur Chris Hummel en Adrian Craig
  1. Griqua Records, the Philippolis Captaincy, 1825-1861; saamgestel en geredigeer deur Karel Schoeman
  1. Norwegian missionaries in Natal and Zululand: selected correspondence (1844-1900); geredigeer deur Frederick Hale
  1. The journal of Gustav de Vylder, naturalist in South-Western Africa 1873-1875; vertaal uit die oorspronklike Sweedse & geredigeer deur Ione & Jalmar Rudner
  1. A Canadian Mounted Rifleman at War, 1899-1902: the reminiscences of A. E. Hilder; geredigeer deur A. G. Morris
  1. The War Diary of Burgher Jack Lane, 1899-1900; geredigeer deur William Lane
  1. Sir Graham Bower’s Secret History of the Jameson Raid and the South African Crisis, 1895-1902; geredigeer deur Deryck Schreuder en Jeffrey Butler
  1. Moravians in the Eastern Cape, 1828-1928: Four accounts of Moravian Mission Work on the Eastern Cape Frontier. vertaal deur deur F.R. Baudert; geredigeer deur T.Keegan
  1. Trials of Slavery. Selected Documents Concerning Slaves from the Criminal Records of the Council of Justice at the Cape of Good Hope, 1705-1794; geredigeer deur Nigel Worden en Gerald Groenewald
  1. Alan Paton: Selected letters. Geredigeer en bekendgestel deur Peter F. Alexander (2009)