Die Vereniging het tans (Aug 2020) 699 lede waarvan 640 in Suidelike Afrika woonagtig is en 59 in die buiteland. Van die lede is 25 institusionele lede en die balans lede in hulle persoonlike hoedanigheid.

‘n Lys van ons lede, in alphabetiese volgorde, kan besigtig word deur op die rooi blokkies hieronder te klik. (Verskoon die Engels)