Dit is met groot vreugde dat ons kan aankondig dat die 2020 publikasie van HiPSA, Volume III-2 Sol Plaatje: a life in letters, rederigeer deur Brian Willan and Sabata-mpho Mokae, die 2021 SALA-prys, in die kategorie Kreatiewe Nie-Fiksie, gewen het. Vir meer inligting besigtig die webwerf van die “South African Literary Awards” by https://sala.org.za/ .

Albei die redakteurs het hulde gebring aan HiPSA, met Sabata-mpho Mokae wat gesê het: “Thank you for your decision to publish the book and your support throughout the years when we were working on it.” Brian Willan het opgemerk: “I see the award as a recognition of all the other books you have published over the years.”

 

Brian Willan

 

Sabata-mpho Mokae