Tweede Vryheidsoorlog

Selections from the Correspondence of J.X. Merriman, Vol III (1899-1904)

2021-10-28T21:24:55+00:00July 25th, 1966|

Hierdie derde volume van Selections from the Correspondence of J.X. Merriman dek die Anglo-Boereoorlog, insluitend Merriman se deelname aan die pro-Boer Schreiner-ministerie, en 'n tydperk as lid van die opposisie. In hierdie tyd het hy geveg teen die opheffing van die Kaapse grondwet en vir 'n regverdige bedeling vir die Kaapse rebelle. Die volume sluit af met sy deelname aan die SA Naturellesake-Kommissie en die verkiesing wat tot dr Jameson se premierskap gelei het.

Go to Top