Die Universiteit van Kaapstad se Somerskool lesings het in Maart 2018 plaasgevind en Dr Elizabeth van Heyningen het vir hierdie geleentheid ‘n aantal lesings onder die titel “The Van Riebeeck Society and the making of South African History” deur bekende akademici gelewer word. Die lesings is gelewer deur Dr Pamela Maseko van die Rhodes Universiteit (“The Hidden Voices – The unknown knowledge of the isiXhosa”), Dr John Rourke van die Botaniese Instituut (“Botany and General Science – Sparrman and Thunberg”), Prof Gerald Groenewald van die Universiteit van Johannesburg (“Slavery”) en Prof Bill Nasson die Universiteit van Stellenbosch (“War and Colonial Conquest”).

Die lesings beplan en gelewer as deel van ons Eeufeesvieringe. Om na hierdie lesings te kyk en te luister klik op die videos hieronder: