2018 Universiteit van Kaapstad se Sommerskool Lesings
Die Universiteit van Kaapstad se 2018 Somerskool lesings het in Maart 2018 plaasgevind en Dr Elizabeth van Heyningen het vir hierdie geleentheid ‘n aantal lesings onder die titel “The Van Riebeeck Society and the making of South African History” gekoördineer. Lesings is gelewer deur Dr Pamela Maseko van die Rhodes Universiteit ("The Hidden Voices - The unknown knowledge of the isiXhosa"), Dr John Rourke van die Botaniese Instituut ("Botany and General Science - Sparrman and Thunberg"), Prof Gerald Groenewald [...]


