Nuus

Lesing oor die President Steyn Volume gedurende die Woordfees op Stellenbosch

2019-09-22T15:03:29+00:00September 22nd, 2019|Onlangse Aktiwiteite|

On 17 March 2018, in a somewhat cramped Protea bookshop on a hot Stellenbosch morning Francois Cleophas, Elizabeth van Heyningen, Chris van der Merwe and Con de Wet presented a thoroughly interesting talk on the 2017 volume, Selections from the Letters of President M.T. Steyn, 1904-1910. There was a small but very engaged audience present. A call to join the VRS was made, and each chair had a pamphlet on it. We'll see whether there will be any new [...]

2018 Universiteit van Kaapstad se Sommerskool Lesings

2020-09-08T14:38:03+00:00September 22nd, 2019|Eeufees, Onlangse Aktiwiteite|

Die Universiteit van Kaapstad se 2018 Somerskool lesings het in Maart 2018 plaasgevind en Dr Elizabeth van Heyningen het vir hierdie geleentheid ‘n aantal lesings onder die titel “The Van Riebeeck Society and the making of South African History” gekoördineer. Lesings is gelewer deur Dr Pamela Maseko van die Rhodes Universiteit ("The Hidden Voices - The unknown knowledge of the isiXhosa"), Dr John Rourke van die Botaniese Instituut ("Botany and General Science - Sparrman and Thunberg"), Prof Gerald Groenewald [...]

FEESVIERINGS IN GAUTENG

2020-08-15T15:04:33+00:00September 22nd, 2019|Eeufees|

Die Vereniging het in Gauteng ʼn fees in twee dele gevier, op 10 en 11 Oktober 2018, onder beskerming van die Geskiedenisdepartemente van die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Johannesburg. Ons eregas en hoofspreker by albei byeenkomste was professor Archie Dick, hoof van die Departement van Inligtingskunde aan die Universiteit van Pretoria en ʼn internasionale deskundige op die geskiedenis van lees en van boeke. Hy het kommentaar gelewer op die geskiedenis van die Vereniging en nuttige wenke aan [...]

FEESVIERINGS IN KAAPSTAD

2020-09-05T19:43:44+00:00September 22nd, 2019|Eeufees|

ʼn Reeks lesings getitel "The Van Riebeeck Society and the making of Southern African History" is in Januarie 2018 by die Somerskool van die Universiteit van Kaapstad aangebied ter viering van die Vereniging se honderdjarige bestaan. Vir meer inligting, gaan na ons Aktiwiteit-bladsy of klik hier Die Vereniging het fees gevier, in twee dele, op twee plekke, op 29 Augustus 2019, presies honderd jaar na die stigting. Die eerste deel was in die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika in Kaapstad, [...]

Eeufees

2020-09-05T16:11:00+00:00September 22nd, 2019|Eeufees|

Die Vereniging het in Augustus 2018 honderd jaar oud geword. Sedert sy stigting in 1918 het dit feitlik elke jaar ʼn volume gepubliseer van oorspronklike Suid-Afrikaanse historiese dokumente, noukeurig geredigeer. Die strewe van die stigters was om deur die stigting ʼn besef tuis te bring van die historiese wortels van die eerste nuwe Suid-Afrika, die Unie van Suid-Afrika, wat in 1910 tot stand gekom het. Nou, in die era van die tweede nuwe Suid-Afrika, streef die Vereniging na dieselfde [...]

Eeufees

2024-08-01T12:31:50+00:00September 22nd, 2019|Uncategorized|

Die Vereniging het in Augustus 2018 honderd jaar oud geword. Sedert sy stigting in 1918 het dit feitlik elke jaar ʼn volume gepubliseer van oorspronklike Suid-Afrikaanse historiese dokumente, noukeurig geredigeer. Die strewe van die stigters was om deur die stigting ʼn besef tuis te bring van die historiese wortels van die eerste nuwe Suid-Afrika, die Unie van Suid-Afrika, wat in 1910 tot stand gekom het. Nou, in die era van die tweede nuwe Suid-Afrika, streef die Vereniging na dieselfde doel, [...]

NUUSBRIEF 55 – Junie 2019

2020-06-15T09:41:22+00:00June 15th, 2019|Nuusbriewe|

99ste Algemene Jaarvergadering en bekendstelling van ons 2018-volumes Die eerste jaarvergadering onder ons nuwe naam HiPSA (vroeër die VRV) is op 31 Januarie 2019 gehou in die elegante Ravenswood House in Sentraal-Kaapstad, vir ons beskikbaar gestel deur die eienaar, Patrick Esnouf, ʼn getroue ondersteuner van die vereniging. Ons is opregte dank aan hom verskuldig. Dit was gepas dat ons, by hierdie mylpaal in ons geskiedenis, twee volumes bekendgestel het, albei gepubliseer in ons eeufeesjaar, 2018. Dit was die eerste [...]

Newsletter 55 – June 2019

2024-08-01T12:31:51+00:00January 31st, 2019|Nuusbriewe|

99th AGM and launch of our 2018 volumes   The first AGM under our new name, HiPSA (formerly the VRS), was held on 31 January 2019 at the elegant Ravenswood House in central Cape Town, a venue generously made available to us by the owner, a stalwart member of our society, Patrick Esnouf, to whom we are most grateful. In keeping with the landmark nature of this event, it was followed by the launch of two volumes, both published in [...]

Minutes of the 99th Annual General Meeting (Jan 2019)

2024-08-01T12:31:52+00:00January 31st, 2019|AGM Minutes|

Minutes of the 99h Annual General Meeting of Historical Publications Southern Africa - HiPSA (previously the Van Riebeeck Society for the Publication of Southern African Historical Documents - VRS) held at Ravenswood House, Hatfield Street, Cape Town at 17h30 on Thursday 31st January 2019.   1. Welcome and apologies The Chair, Prof Howard Phillips, welcomed the members present, and noted the schedule for the evening; the Annual General Meeting followed by the launch of the two 2018 volumes. He expressed [...]

NUUSBRIEF 54 – November 2018

2020-06-15T09:53:11+00:00November 15th, 2018|Nuusbriewe|

100 jaar oud en steeds vol lewe Op 29 Augustus 2018 het die VRV honderd jaar oud geword. Die besondere mylpaal is gedenk met ‘n reeks feesvierings in Kaapstad, Pretoria en Johannesburg. In dieselfde gebou waar die Vereniging in 1918 gestig is (oorspronklik die Suid-Afrikaanse Biblioteek, nou die Kaapstadse kampus van die Suid-Afrikaanse Biblioteek), en op dieselfde datum waarop die stigting plaasgevind het, is ‘n uitstalling geopen deur Najwa Hendrickse, hoofbibliotekaris en bestuurder van inligtingstoegang in die Biblioteek. Op [...]

Go to Top