-
Editors: F.A. Mouton and Elizabeth van HeyningenVolume:III-5 (2023)Print Status:In Print and eBook will be available shortlyFrancois Stephanus Malan, editor of Ons Land, leader of the Afrikaner Bond, twice-acting prime minister of South Africa, minister of education, of mines and industry and various other portfolios in the early Union government, is largely forgotten now. Yet he has been described as the last Cape liberal, the man who fought longest in parliament to retain the Cape’s race-free...
-
Editors: David Johnson and Henry DeeVolume:III-4 (2022)Print Status:In Print and eBook availableThe Industrial and Commercial Workers’ Union of Africa (ICU) and its charismatic leader, Clements Kadalie, dominated the southern African political landscape of the 1920s. The movement demonstrated a wide spectrum of opposition to the established order. From humble beginnings in Cape Town in 1919, the ICU...
-
Editors: David Johnson and Henry DeeVolume:III-4 (2022)Print Status:In Druk en eBook beskikbaarDie Industrial and Commercial Workers’ Union of Africa (ICU) en sy charismatiese leier, Clements Kadalie, het die Suider-Afrikaanse politieke landskap van die 1920’s oorheers. Die beweging het ‘n wye spektrum van opposisie teen die gevestigde orde getoon. Vanaf ‘n nederige begin in Kaapstad in 1919 het die ICU gedurende die daaropvolgende tien jaar ongekende getalle swart werkers gewerf. Die beweging...
-
Edited by Brian Willan and Sabata-mpho MokaeVolume:III-2 (2020)Print Status:In Druk (eBoek ook beskikbaar)Sol Plaatje (1876-1932) was een van die belangrikste politiese en literêre figure van sy generasie – as joernalis, skrywer en woordvoerder van sy mense wat opkom teen die onderdrukende beleid van die Suid-Afrikaanse regering van die tyd. Hy word ook onthou vir ‘n aantal boeke onder andere, Native Life in South Africa (1916).
-
Collected and Edited by Howard PhillipsVolume:II-50 (2018)Print Status:In DrukThe so-called 'Spanish' influenza epidemic of 1918 (tellingly dubbed 'Black October' by contemporaries in South Africa) was the worst disease episode ever to hit the country. Part of a global pandemic which killed about 3% of the world's inhabitants in little over a year, in hard-hit South Africa it claimed some 350,000 lives (or 5% of the population) in six...
-
Geredigeer deur Con de Wet, Elizabeth van Heyningen, Chris van der MerweVolume:II-48 (2017)Print Status:In Druk (eBoek beskikbaar)President M.T. Steyn is een van die groot helde van die geskiedenis van die Afrikaner. Hy was 'n leier in die guerrilla-oorlog van 1899-1902 teen Brittanje en was heftig teen oorgawe gekant. ln 1902 is hy deur 'n neuromuskulêre siekte getref, waardeur hy nie aan die onderhandelinge wat die oorlog beëindig het, kon deelneem nie. In 1902 het hy na...
-
Geredigeer en ingelei deur Alan CobleyVolume:II-47 (2016)Print Status:In DrukRichard Victor Selope Thema (1886-1955) was een van die invloedrykste swart mense in Suid-Afrika in die twintigste eeu – en tog is hy vandag grootliks vergete. Die geredigeerde en geannoteerde uitgawe van sy ongepubliseerde outobiografie en van ander geselekteerde geskrifte bevestig sy plek in die panteon van helde in die swart vryheidstryd in Suid-Afrika. Hy was vanaf 1912 vir byna...
-
Geredigeer deur Liz Stanley en Andrea SalterVolume:II-45 (2014)Print Status:In DrukHierdie volume bevat meer as 300 van Olive Schreiner se belangrikste briewe oor Suid-Afrikaanse mense, politiek en rasseverhoudinge. Hulle is dikwels profeties en kan nog steeds koue rillings by jou ruggraat laat afgaan. Uiters leesbaar en insigryk, openbaar haar briewe onderandere haar belangrikheid as een van die wêreld se beroemdste vroue, iemand van fundamentele belang in die Suid-Afrikaanse letterkunde en...
-
Geredigeer deur Peter LimbVolume:II-43 (2012)Print Status:Uit Druk (eBoek beskikbaar)Xuma is veral bekend as die president wat die ANC in die 1940’s laat herleef het en wat uit die pos gewerk is deur die organisasie se Jeugliga. Minder bekend is sy invloedryke openbare loopbaan as mediese dokter en sosiale hervormer, of sy prikkelende gedagtes geformuleer in drie dekades van toesprake en geskrifte, waarin hy konsekwent kritiek gelewer het op...
-
Onder Redaksie van, en Inleiding deur Deborah LavinVolume:II-41 (2010)Print Status:In DrukHierdie volume, wat ‘n eeu na Uniewording in 1910 verskyn, vertel die verhaal van die eerste paar dekades van die nuwe staat. Die verhaal ontvou deur briewe wat weekliks uitgeruil word deur twee belangstellende kommentators: Patrick Duncan, gebore in Skotland, oorspronklik ‘n lid van Milner se ‘Kindergarten’ van jong Britse staatsamptenare wat ‘n gerespekteerde politikus in die nuwe Unie geword...
-
Geredigeer en met 'n Inleiding deur Peter AlexanderVolume:II-40 (2009)Print Status:In DrukAlan Paton was 'n geesdriftige briefskrywer wie se briewe byna soos 'n reeks vurige gesprekke is. Die briewe laat blyk sy talent vir vriendskap, sy lewendige persoonlikheid en sy prinsipiële betrokkenheid by die Suid-Afrikaanse samelewing. Hierdie versameling van 350 briewe wat nie voorheen gepubliseer is nie, maak 'n belangrike deel van sy geskrifte uit.
-
Redigering en vertaling deur Jeff Opland en Abner Nyamende met inleiding en notas deur Jeff OplandVolume:II-39 (2008)Print Status:In DrukIsaac Williams Wauchope (1852-1917) was in die laat-19e en vroeg-20ste eeu 'n prominente lid van die Afrika-elite in die Ooskaap. Hy was predikant, politieke aktivis, historikus, digter en uiteindelik, die legendariese held in die Mendi-skeepsramp. Hierdie volume bevat, in Engels en in Xhosa, 'n keuse uit sy geskrifte wat 'n beeld gee van Wauchope se betekenisvolle en stormagtige lewe.
-
Onder redaksie van Johann F. Preller; met 'n Engelse vertaling deur A.J. de VilliersVolume:I-32 (1951)Print Status:In DrukF.S. Malan, vroeër redakteur van 'Ons Land', was 'n Kaapse afgevaardigde na die Nasionale Konvensie in Durban, wat oor die bepalings van die Unie van Suid-Afrika onderhandel het. Malan het self aangedui dat die joernaal 'n tweeledige doel het: 1. Om 'n kort samevatting van die verloop van die konferensie te gee; 2. Om sy eie siening te gee van...
Moderne Suid Afrikaanse Politiekadmin2019-10-14T11:47:23+00:00