-
Edited by Edward HudsonVolume:III - 6 (2024)Print Status:In Print and eBook will be available shortlySamuel Eusebius Hudson : portrait sketched by Lady Anne Barnard in 1797 This is the first time that substantial selections from the voluminous diaries of Samuel Eusebius Hudson (1764–1828) have been published. Written by an early British settler of humble social origin but of uncommon education, they are Pepysian in quantity and quality, rich in perceptions, and the more valuable for...
-
Edited by Edward HudsonVolume:III-6 (2024)Print Status:In Druk (eBoek beskikbaar)Hierdie bundel van Le Vaillant se 'Travels' gaan voort met die vertelling van sy reis wat in Volume 1 begin is. Dit strek vanaf sy aankoms by Kok se Kraal op die oewer van die Groot Visrivier, waar hy kamp opgeslaan het en van 12 Oktober tot 4 Desember 1782 gebly het. Hierdie verblyf van twee maande was die langste...
-
Translated with an Introduction and Notes by D.J. CulpinVolume:III-3 (2023)Print Status:In Print (eBook available)In 1780 the young Francois Vaillant set out from Holland for the Cape to collect specimens of birds and animals. His account of his travels, which was published widely during the revolutionary period, became an influential piece of writing about South Africa, popular throughout Europe and reflected many Enlightenment attitudes.I t was the first highly critical account of Dutch colonialism...
-
Onder redaksie van Gerrit SchutteVolume:II-49 (2018)Print Status:In Druk (eBoek beskikbaar)In het laatste kwart van de Achttiende eeuw verkenden verscheidene reizigers het binnenland van zuideljjk Afrika en zij schreven over de mensen daar en het beleid van de VOC. Hendrik Swellengrebel Jr, zoon van een voormalige Gouverneur, die in studeerde en leefde in Nederland, bezocht in 1776-1777 verschillende delen van de Kaapkolonie en het land van de Xhosa. Zijn reisverslagen...
-
Geredigeer deur Boris GorelikVolume:II-46 (2015)Print Status:In Druk (eBoek beskikbaar)Gedurende die tydperk wat ter sprake is, het Rusland geen kulturele, politieke of ekonomiese bande met Suid-Afrika gehad nie. Die Russe het die Kaap bloot beskou as ʼn gerieflike plek om oor te bly op pad na die Verre Ooste, na die verre domeine van hul vaderland wat nie langs ʼn ander weg per see bereik kon word nie. Die...
-
Redigering en voorwoord deur Randolph VigneVolume:II-42 (2011)Print Status:In DrukThomas Pringle (1789–1834) word in hierdie land onthou as die ‘vader van die Engelse poësie’, as leier van die enigste Skotse Setlaarsparty in 1820, en as ‘n kampvergter vir die vryheid van die pers. In Kaapstad was hy onder andere, saam met sy vriend John Fairbairn, redakteur van die Kaap se eerste onafhanklike nuusblad, en het ‘n suksesvolle ‘klassieke...
-
Redigering en vertaling deur Ian Glenn in samewerking met Catherine Lauga du Plessis en Ian FarlamVolume:II-38 (2007)Print Status:In DrukIn 1780 het ‘n toe nog jong Francois Vaillant uit Nederland na die Kaap vertrek om voorbeelde van voëls en diere te versamel. Sy verslag oor sy reis is wyd gepubliseer en dit het ‘n invloedryke en gewilde publikasie oor Suid-Afrika dwarsdeur Europa geword. Dit het baie standpunte van die ‘Era van Verligting’ weerspieël en was die eerste verslag met...
-
Vertaal uit die oorspronklike Sweeds en geredigeer deur Ione & Jalmar RudnerVolume:II-28 (1997)Print Status:In DrukGustav de Vylder,'n Sweedse natuurkundige, het van 1873 tot 1875 deur Namibië gereis en insekte en ander natuur-historiese objekte vir instellings in sy vaderland versamel. Hy het sy reise 'n paar jaar voor die Duitse besetting onderneem, in 'n tyd toe Europese invloed nouliks merkbaar was. De Vylder se joernaal is die verslag van 'n avontuurlike reis, van persoonlike ontmoetings...
-
Geredigeer met inleiding deur Chris Hummel en Adrian CraigVolume:II-23 (1992)Print Status:In DrukJohan August Wahlberg (1810-1856), 'n Sweedse natuurkundige, het voor die middel van die 19e eeu deur groot dele van suidelike Afrika gereis, onder andere Natal en Namibië, om plante en diere te versamel en na Stockholm te neem. Sy reisjoernale is oor die algemeen bondig, maar sy weergawe van die mense wat hy ontmoet het, is meestal betroubaar en onbevooroordeeld.
-
Redigering en voorwoord deur E.L.P. Stals.Volume:II-21 (1990)Print Status:In DrukWilliam Coates Palgrave (1833-1897) was vir 25 jaar aktief betrokke in Suidwes-Afrika (Namibië) en onderneem 5 opeenvolgende kommissies as Spesiale Kommissaris vir Hereroland en Namaland namens die Kaapse regering na hierdie land. Hierdie volume weerspieël lewe in 'n land wat op die randjie van kolonisasie was deur die offisiële joernale, notules en verslae wat tydens die kommissies opgestel is.
-
Geredigeer deur Emeritus Prof. V.S. Forbes en vertaal uit Sweeds deur J and I RudnerVolume:II-17 (1986)Print Status:In DrukCarl Peter Thunberg, 'n Sweed en dissipel van die beroemde botanikus, Linnaeus, was die eerste gegradueerde wat uitgebreid in die Kaapse binneland gereis het. Hy het drie joernale geskryf - oor sy twee reise na die Oos-Kaap tot by die Sondagsrivier en sy reis na die Roggeveld.
-
Introduction and notes by Edna and Frank BradlowVolume:II-10 (1979)Print Status:Out of printWilliam Somerville, an Edinburgh doctor, accompanied the invading forces of Major-General Craig when the British took the Cape in 1795. He remained at the Cape for some years, accompanying Major-General Dundas to the eastern districts during the height of conflict on the frontier. Subsequently he accompanied an expedition to the Orange River. On both occasions he recorded the cultures...
-
Inleiding en notas deur A.M. Lewin RobinsonVolume:II-9 (1978)Print Status:In DrukDie "Cape Monthly Magazine" was die bekendste van die 19e-eeuse Kaapse tydskrifte. Met Professor Roderick Noble van die South African College en Alfred Whaley Cole as redakteurs, het dit bydraes van leidende Kaapse intellektuele ontvang. Hierdie keuse uit die bydraes handel oor reise en historiese herinneringe, en sluit artikels in deur dr W.G. Atherstone, Charles Brownlee en Robert Godlonton.
-
Geredigeer en ingelei deur Prof. Vernon S. Forbes. Vertaal uit die Sweeds deur J. en I. Rudner.Volume:II-7 (1976)Print Status:Uit Druk (Sageband Herdruk en eBoek beskikbaar)Hierdie tweede volume van Sparrman se reise doen verslag van sy besoek aan die Oos-Kaap, insluitende 'n verblyf by Agter Bruintjies Hoogte. Dit bevat kommentaar oor die gebruike van die Khoi van die oostelike distrikte en oor plaaslike flora en fauna.
-
Geredigeer en ingelei deur Prof. Vernon S. Forbes. Vertaal uit die Sweeds deur J. en I. Rudner.Volume:II-6 (1975)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)Anders Sparrman (1748-1820), 'n jong Sweedse dokter, is van belang vir sy reise na dele van die Kaap wat min mense destyds geken het. Hierdie eerste volume handel oor sy reis verby Mosselbaai en deur die Langkloof.
-
Edited by Dr. E. H. Raidt with English Translation by Maj. R. Raven-HartVolume:II-4 (1973)Print Status:Out of printThis second part of Valentyn's travels continues with the account of his visit in 1702 and a later visit of 1714. It includes a lengthy account of the customs of the Khoi and their language, the fauna to be encountered and the early history of the settlement.
-
Uitgegee en toegelig deur Prof. P. Serton, Dr. W.J. de Kock, Maj. R. Raven-Hart. Onder eindredaksie van Dr. E.H. Raidt. Inleiding deur Prof. P. Serton. Engelse vertaling deur Maj. R. Raven-Hart .Volume:II-2 (1971)Print Status:Uit DrukFrançois Valentyn (1666-1727) is as 'n jong predikant na Nederlands-Oos-Indië gestuur. Hy het baie belang gestel in die natuurlewe wat hy in die Molukke en aan die Kaap waargeneem het. Oor 'n tydperk van byna 30 jaar het Valentyn die Kaap verskeie male besoek en die veranderinge opgemerk wat in hierdie tydperk in die jong kolonie plaasgevind het. Hy was...
-
Geredigeer deur Vernon S. ForbesVolume:I-49 (1968)Print Status:In PrintHierdie tweede volume deur Thompson dek 'n reis na die woongebiede van die Boesmans, die Korannas en die Namakwas, in die Roggeveld en Namakwaland. Die deel sluit af met 'observations on the present condition of the Dutch and English inhabitants' en 'n bespreking van die ekonomiese potensiaal van die Kaapkolonie.
-
Geredigeer deur Vernon S. ForbesVolume:I-48 (1967)Print Status:Uit DrukGeorge Thompson het in 1818 in die Kaap aangekom en het 'n suksesvolle handelaar geword. Hy het met 'n Nederlandse vrou getrou en het vroeg in die 19e eeu wyd in suidelike Afrika gereis. Baie van sy reise was om sy sakebelange onder die 1820-setlaars in die Ooskaap uit te brei. Hy het ook tot by Kuruman gereis en vandaar...
-
Uitgegee en toegelig met inleiding, voetnote, sketskaarte en verkorte weergawe in Engels deur W.J. de KockVolume:I-46 (1965)Print Status:Uit DrukParavicini di Capelli was 'n artillerie-kaptein tydens die bewind van die Bataafse Republiek en 'n aide-de-camp van die Kaapse goewerneur, Generaal Jan Willem Janssens. Hy het met die goewerneur na die binneland gereis en 'n amptelike sowel as 'n private joernaal gehou.
-
Geredigeer deur R.F. KennedyVolume:I-42 (1961)Print Status:Uit DrukThomas Baines was een van Suid-Afrika se merkwaardigste kunstenaars, wat baie historiese gebeurtenisse noukeuring weergegee het met die kwas sowel as met die pen. Hierdie volume handel oor 'n hele aantal van sy reise in die Ooskaap, met die Liddle-ekspedisie en ook op sy eie.
-
Geredigeer deur D.H. Varley en H.M. MatthewVolume:I-37 (1957 vir 1956)Print Status:In DrukAartsdeken Merriman is in 1848 deur Biskop Robert Gray as Aartsdeken aangestel. Sy opdrag was om die Kerk in die Oos-Kaap uit te brei deur nuwe gemeentes te stig en kerke in die klein statjies te bou. Sy taak was 'to awaken religious instincts long dormant through lack of opportunity' en 'to preach to barbarous people the saving grace of...
-
Uitgesoek, geredigeer en van verklarings voorsien deur Percival R. KirbyVolume:I-36 (1955)Print Status:In DrukAndrew Smith, 'n Britse dokter, het in 1832 na Natal gereis, oënskynlik om wetenskaplike redes, maar dit is byna seker dat hy op bevel van bo gehandel het. Die teks sluit 'n verslag van sy besoek aan Dingaan in en notas oor die verskillende stamme wat hy teengekom het; dokumentasie van die Cape Town Merchants uit 1835 en ook enkele...
-
Geredigeer deur P. SertonVolume:I-35 (1954)Print Status:Uit DrukGerald McKiernan was an American trader, operating in South West Africa in the last decade before German colonial rule. The manuscript consists of a narrative of 5 years' travel in Africa, from 1875 to 1879, and a diary which he kept from 1877 to 1879. The author travelled widely, probably reaching well into Angola.
-
Geredigeer met 'n Inleiding deur F.J. du T. Spies; met 'n opsomming in Engels deur N.G. SabbaghaVolume:I-33 (1952)Print Status:In DrukH.A.L. Hamelberg was 'n Hollander wat die Kaap in 1855 besoek het en ses maande daar gebly het. Vervolgens het hy gereis na Bloemfontein, waar hy ongeveer sewe jaar gebly het. Die joernaal bevat meer besonderhede oor die vroeëre as die latere gebeure.
-
Transcribed, translated and edited by E.E. MossopVolume:I-28 (1947)Print Status:Uit DrukHendrik Hop was 'n Stellenbosse boer wat 'n pioniersreis na Namakwaland gelei het. Die verslag van die reis is geskryf deur die Kaapse landmeter en kaartemaker, Carel Brink. Saam met hierdie verslag is die kort joernaal opgeneem van die handelsreis van Johannes Rhenius van Berlyn, wat byna 40 jaar voor die reis van Hop plaasgevind het. Van besonder belang hier...
-
Uitgegee en toegelig deur F.C.L. Bosman; met taalkundige beskouing deur prof. dr. J.L.M. Franken; with a summary in English by P.J. SmutsVolume:I-24 (1943)Print Status:Uit Druk - (Sagteband Herdruk en eBoek is beskikbaar)M.D. Teenstra was 'n Nederlandse hereboer wat die Kaap in 1825 besoek het. Tydens sy verblyf het hy vir 'n kuur na die Caledon-baddens gegaan en ook Genadendal en Kaap Agulhas besoek; hy het via Franschhoek en Stellenbosch na die Kaap teruggekeer. Sy waarnemings is skerp en volledig en hy het goed gebruik gemaak van die statistieke en ander amptelike...
-
Geredigeer deur Percival R. KirbyVolume:I-21 (1940)Print Status:Herdruk en eBook beskikbaarDie tweede volume van Smith se dagboek begin met die beskrywing van die sosiale lewe van die Barolong. Die geselskap het deur die noordelike Kaap tot in Mafikeng gereis en vandaar na Mosega. Vervolgens het hulle ooswaarts getrek en daarna na Kaapstad teruggekeer, via Mzilikazi, vir wie hulle die tweede keer besoek het. Die dagboek bevat uitgebreide inligting oor...
-
Geredigeer deur Percival R. KirbyVolume:I-20 (1939)Print Status:Herdruk en eBoek beskikbaarAndrew Smith, 'n weermagdokter, het in 1820 na die Kaap gekom en tot 1837 daar gebly. Die ekspedisie na Sentraal- Suid-Afrika is onderneem om meer uit te vind oor die mense wat na die noorde gewoon het. Smith het Kuruman besoek en tot in Ndebele-gebied gereis, en het die Oori-, Mariqua- en Limpoporivier ondersoek. 'n Aantal sendelinge het aan die...
-
Edited by Prof. J.L.M. FrankenVolume:I-19 (1938)Print Status:Herdruk en eBook beskikbaarDie Duminy-dagboeke bestaan uit die dagboek van Johanna Margareta Duminy (1797), die joernaal van François Duminy oor sy besoek aan die Caledon Baddens en die Bok-rivier (9 November 1810 tot 4 Maart 1811), die joernaal van François Duminy se ekspedisie na Walvisbaai in 1893 en Sebastian Valentyn van Reenen se joernaal van dieselfde ekspedisie. Die tekste is in...
-
Uitgegee deur wyle prof. dr. W. Blommaert en prof. J.A. Wiid. Met 'n Engelse vertaling deur J.L.M. Franken en Ian M. MurrayVolume:I-18 (1937)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)Toe die Britse regering die Kaap Kolonie in 1803 teruggee aan Nederland, regeer die Bataafse Republiek vir drie jaar. Kort na sy aankoms in die Kaap in besluit die Goewerneur Janssens en sy kollega om op ‘n verkenningstog van die land te gaan. Hulle vra vir Dirk Gysbert van Reenen om hul te vergesel. Die doel van die reis was...
-
Geredigeer, met voetnote en 'n biografiese skets deur Louis HerrmanVolume:I-17 (1936)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)In hierdie tweede uitgawe beskryf Isaacs sy tweede reis (1830 – 1832) na Natal en die Zoeloe koninkryk waar Dingaan nou geregeer. Isaacs beskryf die vroeë Europese nedersetting asook die gebruike en kultuur van die Zoeloes.
-
Geredigeer, met voetnote en 'n biografiese skets deur Louis HerrmanVolume:I-16 (1935)Print Status:Uit Druk (Sageband Herdruk en eBoek beskikbaar)Isaacs se joernaal is een van die eerste verslae deur 'n Europeër oor Natal en die koninkryk van die Zoeloes. Die eerste volume begin in 1825, toe Isaacs vir die eerste keer Natal besoek, en die grootste gedeelte van die teks bestaan uit 'n uitvoerige beskrywing van Tsjaka, sy samelewing en kultuur
-
Vertalings deur A.W. van der Horst en Dr E.E. Mossop - onder redaksie van Dr E.E. MossopVolume:I-15 (1935)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)Hierdie volume bestaan uit joernale van onderskeie verkenningstogte na die Oranjerivier (Gariep): dié van Hendrik Jacob Wikar, wat in 1778 en 1779 die eerste gedokumenteerde Europeër word wat langs die Oranjerivier reis; Jacobus Coetsé Jansz, die eerste Europeër wat die rivier in 1760 oorsteek; en Willem van Reenen wat in 1791 die rivier oorsteek op soek na koper.
-
Die oorspronklike Teks, met Engelse vertalings deur I. Schapera en B. Farrington - onder redaksie van I SchaperaVolume:I-14 (1933)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)Die drie verslae wat in hierdie publikasie weergegee word, is van die mees gevierde van die vroeë beskrywings van die plaaslike Khoisan gemeenskappe. Dapper , Ten Rhyne , en Grevenbroek , gee ‘n redelike nuttige en vol verslag van die stam-verdelings, fisieke eienskappe, kleredrag, wapens, en die algemene leefstyl van hierdie inboorlinge.
-
Getranskribeer en in Engels vertaal, geredigeer met 'n voorwoord en voetnotas deur dr E.E. MossopVolume:I-12 (1931)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)Hierdie publikasie bevat twee joernale wat twee van Olof Bergh se reise soos onderneem in 1682 en 1683 langs die Weskus tot in Namakwaland beskryf. Ingesluit is die joernaal van Isaq Schrijver wat ooswaarts gereis het om met die Inqua Hottentote beeste te ruil. Sy reis deur die Groot Karoo vind plaas in 1689 en strek so ver as Camdeboo....
-
Uit die oorspronklike Duits vertaal deur Anne Plumptre. London, 1812-15Volume:I-11 (1928-30)Print Status:Uit DrukIn hierdie tweede volume reis Lichtenstein via Graaff Reinet en die Karoo terug na die Kaap. Vervolgens keer hy terug na die distrik Swellendam. Sy laaste reis voer hom na Kuruman, waar hy die Koranna en die Betsjoeana ontmoet
-
'n Verhaal van die stranding deur John Hynes, 'n oorlewende, geskryf deur George Carter in 1791 en 'n letterlike vertaling van die joernaal van Jacob van Reenen oor die soektog na die wrak en enige oorlewendes deur Kapt. Edward Riou 1792.Volume:I-8 (1927)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)Die publikasie handel oor die verhaal van die stranding van die Grosvenor aan die kus van 'Kaffrarië' in 1782, gebaseer op die oorvertelling van John Hynes, een van die oorlewendes, asook die Joernaal deur Jacob van Reenen, geskryf tydens 'n soektog na die skeepswrak en enige oorlewendes.
-
Beskrywings en briewe deur 'n verskeidenheid skrywers oor die Kaap en Natal (1695-1710). Voorwoord deur C. Graham BothaVolume:I-5 (1922)Print Status:Uit Druk (Sagteband Herdruk en eBoek beskikbaar)Beskrywings van, en briewe oor, die Kaap en Natal tussen 1695 en 1715 deur 'n verskeidenheid van skrywers.
Reisbeskrywingsadmin2019-10-14T11:59:03+00:00